Melissa De wet

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n unieke Franse styl rok, ligblou met veelvuldige lae deurskynende materiaal. Ek het my rok by Catherin Walk in die Clearwater-winkelsentrum gekoop. Dit het 'n lang trein agter met 'n pragtige top met blou pêrels en stienkies op.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die oomblik toe ek by die winkel instap, het ek oë met hierdie rok gesluit. Ek wou eers nie die rok probeer nie, maar my ouer suster Megan het daarop aangedring dat ek dit moes aantrek, en toe ek dit doen, het ek dadelik verlief geraak daarop. dit het my soos 'n prinses laat voel al was ek nie meer 'n kind nie, was dit my innerlike kinderdroom.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lang trein agter op my rok, met al die veelvuldige lae wat perfek vloei as ek loop

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media