Melissa Colin

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

“One knight with the King..” n Persiese Koningin’s Rok soos Ester. Koningsblou satyn met geborduurde net en Godet insetsels met handgewerkte kantwerk op.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was oorspronklik ‘n Pinterest foto van ‘n pienk rok met dieselfde ontwerp. Alhoewel, met die koop van die materiaal het die kant wat ek gekies het, gelei na die koningsblou rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel is die kant omdat die kant uitsonderlik is en spreek boekdele. My mode ontwerper, Sandra Pretorius, het ‘n uitstekende werk gedoen en die oorblywende kant op my Godet insetsels vasgewerk.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media