Melissa Basson

Hoërskool Bastion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ñ prinses styl rok gehad met twee verskillende lae materiaal. Die bostuk was ñ korset wat vasgetrek was met lint. Beide lae met blinkers wat soos sterre geglinster het. Met handgemaakte blomme uit dieselfde materiaal van die rok. My ouma, Annie Basson het my rok ontwerp en gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bastion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die afgelope klompie jare het ek na fotos gekyk van verskillende rokke, hetsy trourokke, modelle of matriekafskeid rokke. Van kleins af was dit my droom om soos ñ prinses te lyk op my matriekafskeid. Ek is in die gelukkige posisie dat my ouma my rok ontwerp en gemaak het. Ek hetverskeidenheid fotos vir my ouma gegee en vanuit die fotos het sy my perfekte rok ontwerp. Sy het haar jare se ervaring gebruik om al die verskillende idees te vat en een unieke rok vir my te ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die handgemaakte blommetjies en die blinkers op my rok

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media