Melinda Jooste

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Teal blou is verseker een van my gunsteling kleure wat my dus geïnspireer het om my blou rok met trots te dra. Die unieke styl beklemtoon my persoonlikheid asook my perspektief oor prentjie mooi rokke.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is 'n liefhebber van die Georgian era. Díe era se styl het my geïnspireer met die uitklok van die rok wat my figuur komplimeteer. Die moue wat 'n "flashback" gee na die 70's gee die rok sy "flare".

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die moue! Dit skep 'n gevoel van elegansie en styl. Dit laat 'n unieke indruk wat jou nie gebonde hou aan die nuutste mode ontwerpe wat oor 10 jaar vergeet sal word nie, maar herinner jou aan die klassieke styl van die Georgian era met 'n prikkel van die 70's.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media