Megan Savage

Bellville Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die idee was dat my rok 'n tydlose gevoel moes hê. Ek voel dat Nadia, van Nadia Block Couture absoluut my idees kon vasvang in hierdie rok. Dit is my "understatement" 'statement' rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, 30 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het in graad 10 'n prentjie van 'n rok gesien. Ek het geweet my rok moet iets soortgelyks wees. Ons moes die geborduurde tulle lace van oorsee af bestel, want ons kon dit nie in SA kry nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is verlief op alles! Maar die wye, vloeiende moue is seker my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media