Megan Martin

Hoogenhout

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Iets uniek, wat jy nie sou verwag nie. ń Wit rok versier met blou rose. ń Rok wat deur en deur my persoonlikheid en my mens wees komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vir my was dit rerig belangrik on iets anders te doen. Ek is iemand wat altyd verkies om uniek te wees om te verseker dat ek uitstaan. Met my rok was my grootste insperasie om te verseker dat as jy hom sien is jou eerste gedagte "Wow...."

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Toe ek begin soek het vir my rok was ek nog nie seker wat ek wou gehad het nie. So ek het gaan aanpas net om te kyk, en dit was letterlik die heel eerste rok wat ek aangetrek het. So ek sou sê my gunsteling deel van my rok is, die feit dat dit my enigste rok was

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media