Megan Lourens

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is n ligte perske kleur met n korset vol blomme en blare. Die ontwerper Lizan Zondach het my droom waargemaak met die perfekte rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou n rok gehad het wat my soos n prinses laat voel het. Ek wou iets anders gehad het en toe ek die prentjie sien het ek geweet die rok is vir my bedoel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die korset met die klomp verskillende kleure blomme en blare.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media