Megan Lotriet

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Stel jou voor 'n droomrok wat 'n kombinasie van elegansie en uniekheid is. Dit het alles begin met die skakering van 'n diep "Midnight Blue" wat my blou oë komplimenteer. Die styl is 'n praktiese manifestasie van my persoonlikheid. Die ontwerp van die talentvolle, Anel Botha was 'n pragtige, korset styl met gedetailleerde blomme, "flounce" moue,'n fluweel strik om my middel en sakke. Dit was voorwaar 'n meesterstuk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

In 2019 het ek toevallig op 'n foto op sosiale media afgekom wat onmiddellik my aandag getrek het. Dit was my inspirasie, maar die ontwerper het 'n paar veranderige aangebring om dit my eie te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die korset en moue met die sagte blomme.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media