Megan-Leigh McArdle

Hoërskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou van die begin af ñ meerminstyl rok dra en van die eerste passing af het die res van die ontwerp ontwikkel en saamgekom na die pragtige blou golf wat dit op die ou einde gevorm het. Die skouerlose bostuk, diagonale lyn en die los valle het die rok net daai bietjie ekstra “wow factor” gegee.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Eldoraigne

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my mayriekafskeidrok was Julia Robert se ikoniese Pretty Woman rooi rok, maar met ‘n ‘touch’ van Megan-Leigh.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van my matriekafskeidrok was hoe stylvol en prentjie mooi dit my laat voel het, asof ek regtig op die rooi tapyt by die Oscars loop en natuurlik dat ek vir altyd die tyd naby aan my hart sal hou wat ek en my ontwerper(my eie ma) gehad het om die pragtige rok saam te ontwerp.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media