Megan-Lee Loubser
Hoërskool Overvaal
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Asemrowend
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inperasie agter die swart elegante rok is die hollywood red carpet.Ek hou daarvan om n statement te maak in alles wat ek doen.Anel Botha het my gehelp om my droom matriekrok te ontwerp en bymekaar te sit.Van die elegante balrok na n sexy, slank silhouette.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeid rok beteken die wêreld vir my omdat ek al van dat ek n klein meisie is uitsien na my droom rok en matriekafskeid aand en my eind resultaat was baie meer as wat ek verwag het.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-16