Megan-Lee Loubser
Hoërskool Overvaal
Tuisdorp
Vereeniging
Skool
Hoërskool Overvaal
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Anel Botha Couture het my rok ontwerp in n stylvol & elegante uitrusting
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inperasie agter die swart elegante rok is die hollywood red carpet.Ek hou daarvan om n statement te maak in alles wat ek doen.Anel Botha het my gehelp om my droom matriekrok te ontwerp en bymekaar te sit.Van die elegante balrok na n sexy, slank silhouette.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid rok beteken die wêreld vir my omdat ek al van dat ek n klein meisie is uitsien na my droom rok en matriekafskeid aand en my eind resultaat was baie meer as wat ek verwag het.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My hoogtepunt was die aankoms by die matriekafskeid met my oupa se bloedrooi ferrari.Ek het die gehoor se asems weggeslaan met my pikswart rok.
Planne vir na matriek
Ek gaan in 2026 begin swot vir Interior Design in Pretoria by Inscape design centre vir 3 jaar.Daarna wil ek my eie besigheid begin in interior design en mense gelukkig maak deur hulle huise of kantoor spasies asemrowend mooi te maak.
Gunsteling woord in Afrikaans
Asemrowend
Datum van matriekafskeid
2025-10-16