Megan Le Roux
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Hoe weet jy iemand is in matriek? Hulle kla oor die eindeksamen, prelims en universiteitsaansoeke. Ek? Ek het meer stres gehad oor my matriekrok as oor al drie saam. My inspirasie was my graad 3-self wat nog nie geweet het wat ń eksamen is nie!
