Megan Le Grange

Hoërskool Outeniqua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het ek die idee gekry van ek wil “uit staan” en anders lyk as die ander meisies.Ek het mej SA se rok gesien en gedink ek moet buite die boks dink en meeste van my idees op Pintrest gekry . Ek het my rok self ontwerp vanaf die korset tot die manier hoe die rok af gaan tot by my voete - my idee was om elegant te lyk en iets te ontwerp wat by my ligaam sal pas. Aan die binne kant van my rok is daar n rose gold kleur glitter wat by my skoene pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ek het

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir my matriekafskeid rok was dat ek nie soos die ander meisies is nie en wil uit staan tussen almal . Geel is my gunsteling kleur en so het ek gedink om dit uit te beeld deur my rok. Geel wys my persoonlikheid die beste want ek het altyd n helderheid wat skyn en glimlag altyd “the joy of the lord is my strength “

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was my korset gewees van hoe hy presies vir my middel gemaak is en die agter kant van my rok wat my rug wys.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media