Megan Kleingeld

Hoerskool Fichardtpark

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool

Hoerskool Fichardtpark

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die wonderlike dames by Ann Sofi Couture Annamart Gehring was amazing om my droom rok n werklilheid te maak

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou wys dat n vrou kan stylvol elegant vroulik maar ook sexy kan vertoon in die regte rok

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ongelooflik baie Die "confidents" wat dit my gegee het om net meer en meer te wil model speel vir die kamera Die spesiale gevoel wat ek ervaar het van hoe mooi die rok was en hoe mooi en elegant dit my laat vertoon het

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Defnitief die model speel vir al die fotos en dan natuurlik daai opgewondenheid van met die kar stop en met jou metgesel die rooi tapyt te stap met alle oe net op jou En natuurlik was die funksie ook baie lekker Well done Hoerskool Fichardtpark dit was tops

Planne vir na matriek

Ek sal graag wil haan Au-pair vir so 2 jaar om net so bietjie van die wereld te sien En dan as ek terugkom wil ek graag onderwys kom studeer vir grondslag fase ek is mal oor kinders

Gunsteling woord in Afrikaans

Vingerleklekker

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media