Megan Harmse

Midstream College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Natalia Jefferys ( Ninette en Natasha Joubert)

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Midstream College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou ‘n elegante en tydlose rok gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die praktiese sleep van my rok, dit het ‘n lussie gehad wat die sleep maklik hanteerbaar gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media