Megan geyser

Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het twee jaar terug die rok gesien en was mal daaroor ek het dadelik geweet datdit is die roo wat ek wil dra vir my matriekafskeid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja(Transvalia)

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die styl van die rok want dit is vir my baie uniek en die kleure van die rok is my gunsteling.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok is baie gemaklik. Die romp sleep agter en die steentjies op die toppie van die rok het vir my mooi geblink in die onthaal se helder lig.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media