Megan Fourie

Hoërskool Hoogenhout

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hoogenhout

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het in graad elf ń soortgelyke styl op Pinterest gevind en is toe al doodseker dat dit my matriekafskeid rok gaan wees, en het nooit ander opsies oorweeg nie. Ek is glad nie spuit nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My heel gunstelling deel van my rok is defnitief die blom-borduurwerk wat my beste vriendin op die internet opgespoor het, dit is beslis die beste deel van die rok en maak dit baie spesiaal.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media