Megan Erasmus

HOÈRSKOOL MONTANA

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Montana

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om myself te wees en te voel. 'n Foto wat ek vir twee jaar op my foon gehou het tot die groot dag gekom het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hoe ek daarin gevoel het. Hoe groot my lag was as ek op kyk. Die kleur en hoe fantasies dit gelyk het as die lig daarop skyn.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media