Megan Erasmus

HOÈRSKOOL MONTANA

Ouderdom

18

Skool

HOÈRSKOOL MONTANA

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Geel was die kleur van die begin af en het 'n dierbare vrou gehad wat ontwerpkeuses probleemloos gemaak het.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Om myself te wees en te voel. 'n Foto wat ek vir twee jaar op my foon gehou het tot die groot dag gekom het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Hoe ek daarin gevoel het. Hoe groot my lag was as ek op kyk. Die kleur en hoe fantasies dit gelyk het as die lig daarop skyn.

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media