Megan Doman

HTS WITBANK

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is deur "Styles" gemaak wat gehelp het om my droom in 'n realiteit te verander. Die rok se kleur is "steel blue" waarvan die romp met satyn gemaak is met 'n slit aan die kant. Dit boonste top bestaan uit silwer en blou kant

Skool se matriekafskeid bygewoon?

JA

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het oral na die regte rok gesoek, maar kon nêrens kry waarvan ek hou nie. Wou graag iets uniek gehad het wat uitstaan en wat my as 'n persoon uitbeeld . Daar was twee rokke wat ek besluit het om in een rok te ontwerp. Ek het self my rok ontwerp en “Styles” genader om my droom te help verwesenlik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar is nie 'n gunsteling deel aan my rok nie. Ek hou van my hele rok, die kleur en die manier hoe die top en romp bymekaar pas. Alles was net perfek

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media