Megan Denysschen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kempton park
Skool en dorp/stad van skool
Kempton park
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie kom uit Disney flieks uit.
As n klein dogtertjie wou ek nog altyd soos n prinses gevoel het, en toe die dag vir my matriekafskeid aan gebreek het, het ek die geleentheid met beide hande gegryp om my droom van n prinses wees vir die aand na te streef met n rok wat my soos n egte prinses laat voel het.
