Megan De Koker

Impaq Online School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n ligte lavender kleur wat bedek is met blomme en lace. Dit het 'n pragtige corset top wat strapless is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Impaq Online School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

In die begin van die jaar toe ek vir matriekafskeid rokker begin soek het, het ek die mooiste lavender rokke op die internet gesien wat dadelik my oog gevang het. Ons het toe begin soek... Ons het by die een rok winkel aan gekom en toe vir hulle gevra of hulle miskien iets soort gelyk het soos die fotos wat ek op die internet gesien het. Hulle se toe dat hulle die rok het maar hys toe groen en hulle weier toe om die pers een in te voer ( hulle is altwee dieselfde maar verskil net in kleur). So vat ons toe die groen rok, ons het hom gewas mooi opgehang fotos van hom geneem, ens. Toe kom die dag om die rok korter te maak, en ons vat hom toe terug na die plek toe waar by ons hom gekoop het. Ons wys toe vir die man wat daar werk die rok en se toe dat ons daar is om hom korter te maak, die man kyk toe na ons en se:"Oh ons het n pers een wat net soos die een lyk." Hulle het toe die rok vir my ingevoer ! Op daai oomblik moes ek toe net die pers een aanpas. Op die ou einde van die dag het ons toe met die pers lavendar een gegaan!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was hoe die rok is hoe dit op my gelyk het. Die rok in die algemeen was vir my pragtig en ek het amazing in hom gevoel!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media