Megan Chambers

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is sagte blou met 'n blaar motief. Die sagte blou laat my vroulik voel en pas by my haarkleur en my persoonlikheid. Die blare bring my nader aan die natuur. Ek wou gemaklik voel en soos n prinses lyk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het 'n foto van 'n rok gesien waarvan ek gehou het en geweet my rok moet soos die rok lyk. "Chosen for You" het my gehelp met hulle liefde, kennis en jare se ondervinding om my droom rok te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sagte materiaal teen my lyf in die wind tydens die fotoneemsessie.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media