Ek wou ń baie elegante en ‘timeless’ rok hê, wat meer fokus op die vorm en struktuur van die rok, eerder as ń rok wat baie ‘besig’ is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek het ń prinses rokkie gelove as ń klein dogtertjie, en my matriekafskeid rok was soos my grootmens weergawe daarvan. Ek het regtig op dag soos n prinses gevoel, in my groot rooi rok.