Meah van der Merwe

Hoër Meisieskool Bloemhof

Tuisdorp

Stellenbosch

Skool

Hoër Meisieskool Bloemhof

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

FERREIRA COUTURE | INTERNATIONAL DESIGNER Gemaak deur Anene Ferreira

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou ń baie elegante en ‘timeless’ rok hê, wat meer fokus op die vorm en struktuur van die rok, eerder as ń rok wat baie ‘besig’ is.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek het ń prinses rokkie gelove as ń klein dogtertjie, en my matriekafskeid rok was soos my grootmens weergawe daarvan. Ek het regtig op dag soos n prinses gevoel, in my groot rooi rok.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was beslis ons ‘party bus’ (Piggy Palace), waarmee ek en al my vriende na die dans toe gery het. Die bus gasheer, Rhonda, met haar vreemde musiek, en haar aanmoediging dat almal ń beurt op die ‘danspaal’ moes vat, het dit regtig baie lekker gemaak.

Planne vir na matriek

Ek wil Bcom regte by Stellenbosch Univensiteit of by NWU gaan studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

sneesdoekie of ń teatraal (a drama queen)

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media