Meagan Johnstone

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elke jong dame wil voel soos n prinses op haar matriekafskeid. Met my haarkleur gepaard, het hierdie rok my letterlik laat voel soos n prinses - soos Ariel om meer spesifiek te wees. Ek is mal oor die kleur van die rok, dis n kleur wat lewendig en opwindend is. Wat alles om jou laat voel of jy dit so bietjie ekstra lewe ook kan inasem. Die rok se styl is ook n tydlose styl, met die oop skouers het dit gefokus op my petite liggaams bou. Die voue en verskeie strategies geplaasde some en lyne het my laat voel of ek al die kurwes van n super model het. Toe die geleentheid opkom om die rok oor te neem by my Tannie, was daar geen huiwering nie - ek het geweet hierdie is die rok wat ek wil he en het dit vir 4 jaar in my kas gehou vir hierdie spesiale geleentheid in my lewe.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou soos n prinses voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die corset gedeelte agter wat my klein middel geeksentueer het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media