Mea Enslin
Hoërskool Nelspruit
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Nelspruit
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Cocktail rok wat sag en gemaklik is en saam speel. ñ Waaghalsige wegbreek van die tradisionele lang rokke.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Mea se rok pas haar persoonlikhied soos ñ handskoen. Pret, flair met ñ bietjie bling.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die romp wat ñ Marilyn Monroe flair het.
Datum van matriekafskeid
2025-08-09