Marzhaan Seyffert

Hoerskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Design by Marius het net sy ding gedoen en dit was perfek!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Driehoek

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om mense 2 keer te laat kyk!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sommer alles was net perfek!!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media