Martiné Cilliers
Hoër Meisieskool Paarl
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Skattie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Hou van eenvoud maar tog met n tikkie " anders"
Het ook baie op instagram en pinterest gekyk vir idees.
Het iets gesoek wat ek weer sal kan dra. ILSE het voorgestel vir volgende jaar v universiteit dans maak ons die lengte normaal en vir my 21 st n kort rokkie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
N Meisie se matriekafskeidrok is 1 vd hoogte punte van jou lewe!
Dis nie net n matriekafskeidrok maar ook .. " it's the embodiment of a dream"
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26