Maronel Fourie

Hoërskool Marais Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Alice in Wonderland ontmoet vir Cinderella... n 1900's Prinses vas gevang in tyd, stil staande in die woud, maar die blomme om haar is nie gepla deur tyd nie en begin haar rok bekruip in 2023! Sy dra die blomme saam haar soos wat sy die nuwe avontuur begin.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

WAT... Dis nie net n rok nie, dis my persoonlikheid... n spieelbeeld van wie ek is, binne en buite. Ek is n skaam, teruggetrokke mens en vir my matriekafskeid wou ek die WOW wees, vir eens die oë op my maar nogsteeds n volwaardige dame! "Tegnologie" en "Gewildheid" neem oor en ek wou die OU styl terug bring, elegant en gratieus!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

ALLES, maar as ek iets moes kies is dit die regte geperste blomme wat van bo tot onder opgewerk is en die moue wat kon af sodat ek gemaklik kon dans. Ek is totaal en al verlief op my rok!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media