Marni Van Rensburg

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok was gemaak uit pleated chiffon, en die aksent rompie was apart gemaak om die kurwes en asimmetriese lyne te beklemtoon. Die rompie was so gemaak dat ek dit kon afhaal van die rok wat ń meer eenvoudige “look” gegee het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al aan matriekafskeid gedink toe ek Graad 11 was. Pinterest is maar meeste se inspirasie as jy vinnig iets mooi wou kry. So dis wat ek gedoen het. Ek het lank gesoek vir iets waarvan ek regtig hou, maar ek het geweet ek soek iets anders, iets wat uitstaan, iets wat almal sal dink is interessant. Ek het toe op die rok afgekom, en met behulp van Elouise Rhoode het sy hierdie pragtige rok myne gemaak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die aksent rokkie, dit is die deel wat die rok maak en laat anders lyk.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media