Marni Barnard

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou ñ praktiese, asook elegante rok gehad het. Ek is baie kort en was opsoek na ñ rok wat my liggamsbou komplimenteer. My rok is ñ lyfpassende broekpakkie met ñ vloeiende romp wat afgehaal kan word. Die broekpakkie bestaan uit ñ pers brinker materiaal en die romp is plain lilac.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het voorheen die tipe ontwerp gesien en was mal daaroor! Ek het die idee van n broekpak en romp in my eie omskep om by my persoonlikheid te pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie daarvan dat ek die romp kon afhaal en gemaklik kon rondbeweeg en dans. Ek hou ook baie van die blinkers op my broekpakkie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media