Marné du Plessis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Zwartkop, Centurion
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My persoonlikheid, karakter, belangstellings en geaardheid was die inspirasie waarvolgens my rok ontwerp is.
