Marlie Cilliers

Hoërskool Outeniqua George

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Outeniqua George

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is koningsblou, die blou straal ‘n gevoel van kalmte, diepte en vryheid uit – soos ‘n eindelose horison wat niks terughou nie, simbolies van die nuwe begin wat na matriek wag. Die wye, vloeiende romp wat sag oor die vloer gly, terwyl die oop rug ’n tikkie sensuele sofistikasie gee. Die bo-stuk is fyn afgewerk met kant en delikate kralewerk wat sag glinster in die son.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die kleur blou is my gunsteling kleur en toe ek die eerste keer die rok gesien het het ek geweet hy is vir my gemaak. Die rok het my liggaamsbou en my siel soos 'n handskoen gepas met die eerste opslag.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Verseker die bo-stuk van die rok se fyn afwerking en die oop rug.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media