Marli Wolmarans

Hoërskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is 'n ligte pers rok wat agter sleep. Dit het 'n korset geïnspireerde bokant wat tot my middel loop. Die rok gedeelte het 'n A-lyn tiepe styl met 'n slit by die linker been.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My kinderdrome om soos 'n prinses te voel vir matriekafskeid het dit definitief beïnvloed. Ek het onlangs baie van ligte pers begin hou en wou graag dit my rok kleur gemaak het. Ek wou graag ook uniek gelyk het en ek het gevoel dat die kleur my laat uitstaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die detail van die kant op my rok en hoe my rok agter my gesleep word, maar my mees gunsteling deel is hoe mooi en spesiaal ek voel in my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media