MARLI VAN WYK

HOëRSKOOL TRANSVALIA

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het van die begin af geweet ek wil iets dra wat uniek was en wat my liefde vir mode uitbeeld. Ek wou he my rok moet eksentriek wees dog stylvol. Daarom het ek besluit op swart, swart is klassiek maar tog stylvol.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

JA

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd 'n liefde gehad vir die nuutse modetendens , en hou ook daarvan om op datum te bly met die nuustse mode. Dit was die inspirasie vir my rok .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok was baie veelsydig of laat ek eerder se 2sydig. Daarom kan ek nie iets uitsonder nie , my rok was presies waaroor ek gedroom het, perfek.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media