Marli Nel

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My idee was om 'n rok te ontwerp wat tydloos en elegant is. Karen Couturier het my drome tot lig gebring.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

"blush-champagne", borrels en elegansie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok het sakke. (Soos broek sakke, maar vir 'n rok)

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media