Marli Hoffmann

Hoërskool Hans Strijdom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nog altyd n lang-stywe stylvolle pink rok dra vir my matriekafskeid. Gerrit Pienaar van Claris het my rok ontwerp en gemaak. My grootste droom laat waar word.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Barbie was virseker my inspirasie vir my rok. Pink is my gunsteling kleur en ek het van kleins af gesê ek wil ‘n pink rok dra. Ek wou klein dogtertjies, wat so mal is oor Barbie soos wat ek was/is, se grootste wense laat waar word sodat hulle “die regte barbie kon ontmoet.”

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My kleur-defnitief! En my sleep

Datum van matriekafskeid?

2023-10-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media