Marli Götze

Hoërskool Robertson

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die oomblik wat ek die lap van my rok gesien het was ek verlief daarop. Toevallig was die kleur my gunsteling! Ek was mal oor die patrone en die dramatiese effek wat die vere geskep het. Ek het nog altyd gewaag as dit by mode kom en ek dink die eindresultaat pas perfek by my persoonlikheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Robertson

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Iemand wat baie vir my beteken in my lewe het my gehelp met die ontwerp van my rok. Die lap het my geïnspireer om 'n eenvoudige ontwerp te kies sodat die fokus op die lap kan wees, omdat dit so baie detail gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was verlief op my hele rok! Die ekstra effek wat die vere gee maak dit beslis 'n gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media