Marle Jonker

Brackenfell

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is n groen rok wat bedek is met paillette (sequins) wat n oop rug snit het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, op die 30ste September

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die groen kleur van die rok het my oog gevang en die snit van die rok pas die beste by my liggaamsbou.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die agterkant is my gunstelling want meeste van my rug is oop en hy is langer agter wat bietjie sleep op die grond.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media