Marjolien Kleynhans

Elizabeth Conradie kimberley

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit less is more. Ek het n timeless rok gesoek. Iets waarna ek kan terugkyk oor n paar jaar van nou af en dit moet nogsteeds mooi wees. Ek het n klein besigheid geondersteun wat rokke uitverhuur.. support local…

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Elizabeth Conradie Kimberley

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die heel grootste inspirasie was my ouers.. ek wou nie groot finasieele druk op hul plaas nie. Universiteit kom ook nog op en dit is klaar n plus vir my. Ek wou teruggee aan hulle.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat ek soos n million dollor gevoel het. Ek het stylvol en elegant gevoel. Die plain jane met glam.. en nou kan dit oor 20 jaar van nou nov so mooi wees.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media