Marizaan de Beer
Ouderdom
18 jaar
Tuisdorp
Kroonstad
Skool en dorp/stad van skool
Trio Kroonstad
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok kom van my liefde vir kleur. Ek is n baie kleurvolle persoon en het altyd gesukkel om net een kleur te kies, want ek is mal oor soveel verskillende kleure. Daarom het ek besluit om nie te kies nie, maar eerder al my gunsteling kleure saam te bring. Vir my is die rok soos n sagte reenboog-uniek, vrolik en vol lewe, net soos ek
