Marissa Fourie
Hoërskool Oosterlig
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Oosterlig
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was my persoonlikheid. Ek wou iets dra wat by my pas. Ek is nie iemand wat van te veel fieterjasies hou nie. Ek hou van stylvol, maar eenvoudig. Die klassieke voorkoms
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die moue en die sleep.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26