Mariska Van Aardt

Hoërskool Piet Retief

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ń rok gesoek wat by my persoonlikheid pas en natuurlik moes die kleur by my gelaadstrekke pas. Hierdie rok was presies dit.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het besluit om rokke te gaan aanpas tot ek iets kry wat my asem wegslaan. Dankie vir Tanya van Peaches and Spice. Die eerste rok wat sy my laat aanpas slaan my asem weg. Dit is presies wat ek wou gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van my rok komplimenteer my oë. Ek hou baie van die ekstra val aan die kant van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media