Marisia Craven

Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Tuisdorp

Bethlehem

Skool

Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Op Pinterest was daar miljoene foto's. Ek het gesoek en gesoek tot ek die EEN gesien het, well daar was eintelik meer as een, maar ek het geweet - dit is wat ek wil hê. Na n klomp trail and error, mix en match was my idee lewendig gemaak deur the one and the only Sewing Diva.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het het myself gediagnoseer as n "hopeless romantic" en dit is hoe my rok uitgebeeld is. Wit en swart, stylvol, elegant en altyd romanties. 'n Regte classic.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is n symbool van die einde van my hoërskool era. Soos Alice Cooper sê: " Skool's Out Forever"! ( My pa het gesê ek moet dit sê ). 'n Voorsmaak vir wat voorlê.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

DANS! DANS! DANS!

Planne vir na matriek

Ek hoop ek kry die geleëntheid om te gaan studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Biltong

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media