Marìse du Plessis
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Amen
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is nog altyd gek oor pienk. Die kleur was vir my belangriker as die patroon omdat pienk so ñ vrolike kleur is en my persoonlikheid weerspieël. Ek wou vroulik en vrolik wees op die matriekafskeid. My rok moes gemaklik pas sodat my aand vrolik kon wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek hou net so baie van die eenvoudigheid van my rok gehou. Ek is nie iemand wat hou van fieterjasies nie, so my rok moes eenvoudig en gemaklik wees soos wat my persoonlikheid is. Ek is ñ gewone meisie met doodgewone smaak en my rok se kleur het ge"pop". Dit was belangrik vir my om ñ eenvoudige standpunt te maak
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03