Marinelle Smit

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My uitrusting is in slegs 2 weke ontwerp en gemaak. Ek is oor die algemeen 'n baie eenvoudige persoon. Hier het ek 'n bietjie uit my “comfort zone” uitgeklim en 'n rok gekies wat ek nie normaalweg sou kies nie. Ek het eers net die rok gehuur, maar het na die matriekafskeid so ongelooflik baie van die rok gehou dat ek besluit het om hom te koop. Ek sou nooit kon dink dat so 'n tipe rok by my sal pas nie, maar ek het myself verbaas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Pietersburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het op die rok besluit met 'n “cape” omdat ek nie soos ander jare se matrieks wou wees nie. Ek wou 'n rok gehad het wat uitstaan, en wat uniek is. Dit was die eindproduk gewees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is beslis die "cape". Sonder die cape sou my rok nie dieselfde gewees het nie. Dit het uitgestaan en was uniek gewees.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media