Mariné Perold

HTS Drostdy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n rok dra waarin ek gemaklik, maar ook mooi sou voel. En natuurlik mooi sou lyk! Ek wou ook vir rooikoppe wys dat ons maar mag rooi dra!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Drostdy

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het reeds aan die begin van 2023 'n prentjie van 'n soortgelyk tipe rok op die internet gesien. Die prentjie se rok was groen en dit sou my oorspronklike keuse wees, maar toe ek die rooi sien, het ek my hart verloor.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok het sakke gehad! Ek was mal daaroor. Ek is baie sportief en die sakke het daardie deel van my verteenwoordig.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media