Marie-Ginette Barnett
Die Hoërskool Menlopark
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
samesyn
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie was die fliek “How to lose a guy in 10 days”, maar ek wou die rok laat pas by wie ek is en wat ek van hou. My rok is simple maar elegant, ek wil oor 10 jaar terug kan kyk en nie ongelukkig wees oor my keuse van n rok nie.
Ek is nie n meisie vir blinkers en stene nie, ek is n plain jane. Ek wou n rok hê wat niemand anders het nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok is vir my n simbool van geluk en vryheid, ek het totale vryheid gehad oor hoe ek die rok wou laat lyk en die rok bring my so baie geluk. Ek is nie iemand wat altyd mooi voel nie, maar my rok het my so so so mooi laat voel die dag. Dit wys dat jy nie veel moeite hoef te doen om spesiaal en mooi te lyk op jou matriekafskeid nie.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03