Mari-Lee van Deventer

Hoërskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou n rok gehad het wat my persoonlikheid uitbeeld, maar waarin niemand my sou verwag nie. Na verskuie aanpas van rokke het ek DIE rok gevind wat my daai "wow" gevoel gegee het. Die kleur en snit was aanvanklik nie wat ek in gedagte gehad het nie, maar met die eerste aanpas was dit alles en meer waaroor ek kon droom.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou van graad 8 af soos n prinses voel en lyk op my groot dag. Die rok was n afskeid van my kinderdae na die grootmens wêreld. Ek wou n rok gehad het my sagte, maar ook "witty" kant na vore bring. My rok het my verseker my prinses Cinderella oomblik gegee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was die kant toppie wat elegant en stylvol is en my romp wat saam my gedraai en beweeg het op die dansvloer waar ek my voete blase gedans het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media